Ou groot voete oppad water toe (Elephant Sands)
Omring deur Ollies op Elephant Sands se stoep
Ons "wekker"
Lekker drink ons nou die "soet-water" (Elephant Sands)
Ons eerste kampplek te Elephant Sands
Water Silhoeëtte
Magic time (Elephant Sands)
Regte tyd - Regte plek
Begin van die Hunters Road
Ons het darem baie stadig gery vir n entjie. Boys treat.
Kazuma Pan op die Hunters road. Begin van baie glip en gly en groot sports
Kazuma Pan
Eerste winch episode
Lekker om so in die modder en reën te speel.
Camp Buffalo - Buffel kop in die veld opgetel. Lyk of hy leeu kos geword het. Het sommer die staanplek Camp Buffalo gedoop en daar gestaan vir die aand. Nothing beats wild camping.
Staan plek te "Camp Buffalo"
Groot stories om die kampvuur
Die morning after.........
So moet n kamp keteltjie mos lyk.
Hunters Road noord van Pandamatenga
Een voet in Bots en een in Zim
Sables op die Hunters Road
Heeltyd Speeltyd.....
Diep spore getrap in Bots, maar nie naastenby so diep soos die spore wat Bots in ons harte getrap het nie.
Lekker yskoue Black Labeltjie in n Sjebeen terwyl ons wag vir tyres om herstel te word
Senyati Lodge te Kasane. Hergroepering's punt vir wasgoed was alles aanvul en weer skoonmaak en regpak.
N ou slangetjie wat ons oor die pad gehelp het.
Die dek by Senyati Lodge
Die view vanaf bogenoemde dek
Maar net nog n Olifant.... Hahahahahaha
Sonsondergang te Senyati Lodge
Net voor ons die Chobe in is
Die Hyena in die veld sien le, wonder wat het met hom gebeur??
3 Dagga boys net voor die Namibia grens
Botswana grenspos oppad Katima toe
Seuns koel so bietjie af onder die wakende oog van G
Weet nie eintlik of die foto oor die bord of die bakkie gaan nie. Party mense is fanaties oor hulle bakkies!!!
Was gou bietjie die modder aan die onderkant af te Poppa Valle....
Hahahahahahahaha!!!!!!!!!!!!!
Ngepi Logde se berugte rivier swembad. Seuns het hom amper stukkend geswem. Een standaard awesome plek.
Alweer die bord en die Bakkie.... Hehehehe
Ngami Meer en die seuns voer die Maribu"s
Pitstop en groot geselsies....
Kyk hoe kyk ek vir jou....... Jaaaaaa vir jou !!!!
Lekker kaas broodjie op die kole.....
Alweer n lekker Chassis was.
Ngepi kampplek
Een van Botswana se naglopers het aasvoël kos geword.
No comments:
Post a Comment